Program / Programme

Alle byeenkomste, tensy spesifiek anders vermeld, vind plaas by die Gemeente-sentrum op die hoek van Jan Jonker- en Van Coller Strate, Windhoek.
(Toegang vanuit Van Coller Straat)

SONDAG

Oggendienste om 09:00
Aandbyeenkomste om 18:00 (Begin weer 16 Februarie 2020)
Neem kennis dat daar geen aandbyeenkoms is op die 1ste Sondag van elke maand

NAGMAALDIENS

JANUARIE 2020
DV 12de tydens die oggend-erediens

Andersins is ons Nagmaaldiens die oggend-erediens van die eerste Sondag van elke maand.

WOENSDAG

Elke Woensdag om 19:00

SATERDAG

Manne-biduur
Elkeen wat Jesus Christus bely as die Seun van God is welkom om hierdie bidure mee te maak.

 Elke 2de Saterdag-oggend tussen 07:00 en 08:00.

Die Manne-bidure sal DV weer in Februarie 2020 hervat

Vollie Vriende-Braai

08 Februarie 2020 om 18:00 by die Kerk

Navrae ten opsigte van enige van die gemelde byeenkomste kan, tensy anders gemeld, by enige van die volgende persone gedoen word:

Pastoor Johan Loots: 0812414793
Br Oela Loots: 0811412420 (Ouderling/Diaken)
Br Willem Janse van Rensburg: 0813717500 (Diaken)

No comments:

Post a Comment